tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post1239679172352850701..comments2022-03-26T18:30:21.221+02:00Comments on Wingerdranke en Olyfboompies: VerjaarsdagAutumnVinehttp://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-35881379429007309602009-09-28T04:59:46.971+02:002009-09-28T04:59:46.971+02:00O ja, elke verjaardag het ook 'n tema-koek. Ek...O ja, elke verjaardag het ook 'n tema-koek. Ek het al wonderre verrig met 'n baba in die een arm en 'n versiermes in die ander hand! Dis heerlik stresvol! Ons neem ook die kinders alleen en saam af by die koek om in die toekoms terug te kyk na hoe hulle gerek het. Dis ook lekker om daarna te kyk as jy die dag "af" voel - 'n "pick me up" - kyk net wat het jy al vermag!Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-29045477680906796472009-09-24T14:40:32.210+02:002009-09-24T14:40:32.210+02:00Petra, ek sal onthou van die ete. En ek hou baie ...Petra, ek sal onthou van die ete. En ek hou baie van Linnie se verjaarsdagkoeke.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-15052999104254616642009-09-20T02:56:19.870+02:002009-09-20T02:56:19.870+02:00Mmm, goeie visuele herinnering! Die tradisie wat e...Mmm, goeie visuele herinnering! Die tradisie wat ek begin het is dat die ou wat verjaar geen takies die dag hoef te doen nie (as 'n bederf) en daardie aand se ete kan kies (gewoonlik wegneem!). Die ander outjies "bless" dan so die ou op sy verjaardag deur sy takies vir hom te doen.Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-16751327746887035462009-09-07T12:37:33.070+02:002009-09-07T12:37:33.070+02:00Ek hou van jou verjaarsdag-idee,dis baie oulik!
Ge...Ek hou van jou verjaarsdag-idee,dis baie oulik!<br />Geluk met jou verjaarsdag, ek hoop daar sal nog vele wees!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.com