tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post3058806763612086802..comments2022-03-26T18:30:21.221+02:00Comments on Wingerdranke en Olyfboompies: Border Bullies - of te wel die wat jou besluite bevraagtekenAutumnVinehttp://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-54325695568078510052010-04-07T15:35:57.950+02:002010-04-07T15:35:57.950+02:00Dankie almal vir wat jul gesê het, dit help net ba...Dankie almal vir wat jul gesê het, dit help net baie om te weet ander is ook in die situasies. En om te sien wat vir hulle werk.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-14323502637125899582010-03-31T17:42:27.535+02:002010-03-31T17:42:27.535+02:00Ai! Jy het sterte nodig!Ek weet presies waarvan jy...Ai! Jy het sterte nodig!Ek weet presies waarvan jy praat. So n ruk terug het ons onsself byne bankrot gemaak aan dokters en sogenaamde terapeute en "kundiges" wat glo beter geweet het wat ons autistiese kind nodig het as ons,maar eers nadat ons duur lesse geleer het,was ons bereid om te LUISTER wat die Here vir ons probeer vertel het. En net deur op Hom te vertrou en my eie vaardighede op te skerp,kan ek nou nie glo hoe Ewan vorder sonder enige "hulp" van buite nie. Maar dit is net die pad waarskynlik wat ek moet stap,ek glo dat ek besig is om opleiding te kry in n veld waar die HEre my nog sal gebruik wanneer ek eendag genoeg weet en gereed is.
Ek gee ook nie meer om wat ander dink nie,dit vat n rukkie om daar uit te kom,maar ek se nou net trots en reguit dat ek tuisskool en en weet ek hoef nie te verduidelik of te beindruk nie want ek WEET ek is waar God my wil he!In die begin het ek ook die vraag liewer ontduik en soms is dit nog beter want sommige mense sien dit as n geleentheid om te baklei.
My een seun het so hiperaktief in winkels en tussen mense geword tot hy omtrent 9 was. Ek het na baie frustrasie n tegniek met hom gekry wat hom gehelp het. Ek het hom voorberei dat ons winkel toe gaan en as hy nog in die winkel so geraak het het ek sommer in n rak botstil gevries en vir hom ook gese: raak gou stil,luister... Asof hy iets moet hoor, en as ek sy aandag gehad het het ek gese ons kan nie so aktief in die winkel wees nie,ons gaan goed breek. Dit het dan gehelp om sy energie te verplaas deur hom "swaar" goed te gee om in die trollie te sit(en jy kan dit later weer uithaal of hy!)Dit werk soos n bom! En wanneer ons by mense is het ek ook voor die tyd sulke idees uitgedink en nou is die groot energie baie beter!
Sterkte,jy is op die regte pad- daar sal jy altyd wind van voor kry!Sonjahttps://www.blogger.com/profile/12750416691321564390noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-79351986827898470252010-03-29T15:29:08.869+02:002010-03-29T15:29:08.869+02:00Dankie Petra, jy't goeie raad. Ons het dit da...Dankie Petra, jy't goeie raad. Ons het dit darem weer oorleef al was ek BAIE moeg daarna. Sal kyk na die websites.
Ek sukkel baie om my kinders te "train". Hulle raak maar altyd hiperaktief EN stil tussen ander mense.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-86563321881588153572010-03-19T16:09:38.653+02:002010-03-19T16:09:38.653+02:00Het net hierdie week die kinders by dr Melodie de ...Het net hierdie week die kinders by dr Melodie de Jager laat toets (breinprofiele, persoonlikheid en dominansie-voorkeure) sodat ons vakkeuses en beroepskeuses in gedagte kan hou. Ek sal 'n inskrywing moet maak oor sekere aspekte wat sy aangeraak het rondom die breinontwikkeling van seuns vs dogters - was vir my 'n "eye-opener".

Stuur die boelies maan toe, geniet die seuns en doen wat jou "gut-feeling" vir jou sê reg is (want ek glo nog dat dit Vader is wat so vir ons laat weet ons is reg.)Huisvrouhttps://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-7822622657281897302010-03-18T14:27:56.219+02:002010-03-18T14:27:56.219+02:00Jong ek voel nes jy oor die homeschool en ja ons k...Jong ek voel nes jy oor die homeschool en ja ons kry baie ongevraagde raad was nou onglangs weer in so situasie en ek wil graag opstaan vir wat ek glo en wat ek doen!
Hoe kan 'n skool beter met jou kind werk?
Jy ken jou kind en hoe lank gaan dit vat voor juffrou hom so ken, nooit!
As ek jul storie so lees weet ek jy doen die regte ding!!!!!
Ek het so gelag oor jou Olyfboompie voorskoolsentrum dis so 'n goeie plan!Ja weet jy eintlik hoef ons aan geen mens iets te verduidelik of verdedig nie!so dalk is dit 'n goei antwoord op vra!
Ons bly in Botswana,ek het 2 dogtertjies een word Aug 5 en ander Julie 2!Ek borsvoed nog die kleintjie!carlahttps://www.blogger.com/profile/05437313336730172202noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-80983440383336416082010-03-17T07:07:22.789+02:002010-03-17T07:07:22.789+02:00Soos die engelse hier in NZ sal sê: "Good on ...Soos die engelse hier in NZ sal sê: "Good on you!" Maar dit is maar 'n naarheid as die sogenaamde geleerdes vir jou wil ore aansit. Staan vas, staan sterk, trek jou wapenrusting aan voordat jy volgende keer gaan - trek vir hom syne ook aan. Ek voel maar ook nog baie sterk teen daai dwelms, het al berigte gesien van wat dit aan jou brein doen, aaklig! Jy's al sterk op die regte pad met die dieet. Lees maar bietjie op die "alternatiewe"-webblaai ook nog oor sulke hulpmiddelle. En ja, selfs "gewone" kinders tree anders op buite die huis - party gedra hulle skielik soos engeltjies en ander haak 'n bietjie uit - "so what!" Selfs daarin "train" ons hulle in hoe hulle veronderstel is om op te tree. Ek praat te veel - STERKTE!Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.com