tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post4477559219656762909..comments2022-03-26T18:30:21.221+02:00Comments on Wingerdranke en Olyfboompies: Maar by Juffrou Karin se skool...AutumnVinehttp://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-43832542862513526552009-10-18T02:43:29.970+02:002009-10-18T02:43:29.970+02:00Jy kan dan ook later maand en datum bybring by elk...Jy kan dan ook later maand en datum bybring by elke dag met die pennetjie-manier. Ek sal kyk of ek die webblad kry met die voorbeeld en dit vir kou aanstuur.Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-91449126014893085372009-10-18T01:38:21.532+02:002009-10-18T01:38:21.532+02:00Ja ek hou nogal van die prentjie idee. Wat van tak...Ja ek hou nogal van die prentjie idee. Wat van takies wat hy daai dag moet doen, byv drommetjies bymekaar maak vir asblik dag op dag x? Ek het ook lank terug 'n idee gesien van wasgoedpennetjies, 1 wat bo die huidige dag se naam vasgeknyp word en 1 op gister en 1 op more. As hulle nog nie kan lees nie kan jy dalk gister, vandag en more se pennetjies vervang met gekleurde pennetjies (byv vandag is altyd geel, gister rooi en more blou)? Iemand se opkomende verjaardag kan met 'n goue pennetjie gewys word - ai hoe sal die opwinding nie opbou tot daai dag toe nie!

Tyd-konsep het ek agtergekom neem tyd en ons korrigeer maar net altyd, tot eendag wanneer hulle klaarblyklik oornag dit net kliek! My een seun het dit eers net na 6j 100% weergegee (hy het geweet wat gister was, maar het dit altyd more genoem).

Hoop jy kan 'n idee gebruik!Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-1702730559499755152009-10-13T18:05:39.053+02:002009-10-13T18:05:39.053+02:00AV,
Ons het 'n redelik vaste huis roetine - in...AV,
Ons het 'n redelik vaste huis roetine - in die vorm van ons bediende. Maandag was sy, Dinsdag stryk sy, Woensdag werk sy in die tuin. Donderdag stofsuig sy die huis en gaan ons dorp toe, Vrydag suig sy weer die huis en Saterdag is, wel, Saterdag. So het ons vir elke dag 'n prentjie geteken wat tipeer wat daardie dag gebeur, en die kinders het dit ook so leer ken.

Maar, ja, die kinders wat eers in die skool was, het nogal die manier om te sĂȘ: Maar Juffrou Petro (in my geval) het so en so gemaak... Vat maar 'n rukkie om verby te gaan.Huisvrouhttps://www.blogger.com/profile/08683408653166432591noreply@blogger.com