tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post7253525391596540083..comments2022-03-26T18:30:21.221+02:00Comments on Wingerdranke en Olyfboompies: Simeon se spraakterapie.AutumnVinehttp://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-56546084814024375852010-12-30T16:58:32.135+02:002010-12-30T16:58:32.135+02:00Hallo
Ek het ook nou per toeval hierdie blog raakg...Hallo
Ek het ook nou per toeval hierdie blog raakgeloop, maar glo nie in toeval nie. Ek het die Here vertrou vir 'n antwoord en hier is dit nou.
My Charnay kind is vanjaar 9jr oud en ek het hierdie jaar met home school begin agv haar "probleem". Ek is net nie tevrede met die antwoorde wat ek kry by my professionele mense nie. Sy was vir die eerste 6 mnde van die jaar elke 2de week vir 'n half uur by 'n spraakterapeut en daarna vir 'n uur by 'n arbeidsterapeut. Vordering is deur albei gese wel daar maar kon my nooit die graad van vordering gee nie, ook nie hoe lank nog aangehou moet word nie. Medies het opgeraak en ek hierdie 3de kwartaal van 'n remedierende vroutjie gebruik gemaak wat die tuisprogram van die arbeidsterapeut vir my met Charnay gedoen het. Ook sy het gese daar is vordering. Desember is egter 'n lang vakansie en als wat geleer is voel vir my is ongedaan...
Ek het jou e-pos adres afgeskryf en gaan jou kontak om meer persoonlik met jou te praat.
Ek het altyd geweet daar moet 'n ander manier wees. Ek het al disleksie "gegoogle" en toe op die blog afgekom net om my leerproses te probeer verander om aan te pas by Charnay. Uit wat jy egter geskryf het, kan ek agterkom om aanslag was heeltemal verkeerd en sal defnitief hersien moet word.
Die Here is so getrou...Dankie!!!
francois_anina@vodamail.co.zaAninahttps://www.blogger.com/profile/01032879626868841199noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-28743325301034588902010-08-10T23:55:34.582+02:002010-08-10T23:55:34.582+02:00Petra, ja, dis so lekker as ek vir mense kan se: &...Petra, ja, dis so lekker as ek vir mense kan se: "Die Professor het so gese".
Joshua praat nog nie baie nie maar my broer het my nou die dag daarop gewys dat Simeon nie 'n goeie voorbeeld is nie en ek het dit toe eers besef. Ek eis soms maar wat daar eintlik gebeur, maar dis dan ook net weer vertroue op God dat alles reg sal uit werk. Joshua het dieselfde spraakprobleem as Simeon en dit word seker nou nog meer vererger.
Ek "vertaal" maar alles wat gese word, ek is so gewoond daaraan. Ek herhaal dan alles en sodoende hoor Joshua hopelik wel hoe dit moet klink. Die ergste is as Simeon weer Joshua se spraak herhaal (met sy eie uitspraak daaraan).
Ai, vra daai Kiwis net partykeer om daai warm aartappels uit hul mond uit te haal, mens praat nie met kos in die mond nie. Of het ek nou die verkeerde engels beet.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-64062312767122865422010-08-10T09:48:44.149+02:002010-08-10T09:48:44.149+02:00Hi, ekskuus dat ek so lanklaas hier kom kuier het....Hi, ekskuus dat ek so lanklaas hier kom kuier het. Ek is so bly dat jy die "professionele" mense nou ook het wat jou tuisondderrig idee ondersteun.
Sommer uit nuuskierigheid, kopie klein Joshua dan nou nie Simeon se "verkeerd" praat nie, of kan hy nie omdat die uitsprake nie konstant is nie?
'Dit frustreer ander mense om na hom te luister, want hulle kan hom nie volg nie.' Dit klink omtrent soos om met party mense hier te probeer praat, die Kiwi-Engels is soms net nie Engels nie!!! Toe ek die stukkie lees het ek geglimlag, my man het al talle male gefrustreerd by die huis gekom en gevra, "Kan die mense nie net engels praat nie?!"
Alle voorspoed met hierdie lewensondervinding!Petrahttps://www.blogger.com/profile/14392498196294007870noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-81732281674968825512010-08-09T21:46:36.958+02:002010-08-09T21:46:36.958+02:00Beste CJ, dankie, ek is so bly ek kon jou help. D...Beste CJ, dankie, ek is so bly ek kon jou help. Dit is maar moeilik as mens nie weet wat om te doen nie. Jy kan gerus my epos by elourens101@gmail.com dan kan ek ook vir jou meer detail gee.AutumnVinehttps://www.blogger.com/profile/03331667429931602049noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1633522613113109706.post-18035337810849653082010-08-09T21:09:28.287+02:002010-08-09T21:09:28.287+02:00Ek het nou net jou storie gelees, en vir die eerst...Ek het nou net jou storie gelees, en vir die eerste keer voel ek of daar iemand is wat verstaan waardeer ek gaan. My seun het ook 'n spraak probleem en klink of dit dieselfde tipe probleem as jou seun het. Ons vat hom volgend week vir sy gehoor toetse. Dan begin ons met spraakterapie. Hy het ook nooit gebabbel toe hy klein was en sukkel net so om woorde reg uit te spreek. Ek kan hom ook nie skool toe stuur nie en gaan van volgende jaar af homeschool. Hy het 'n hartopperasie gehad toe hy klein was. Ek sal graag met jou in verbinding wil tree, ek is nog nie heeltemal so seker wat se stappe ek moet volg om te registreer met die homeschooling nie. Ek het per toeval op jou blog afgekom en dit voel soos 'n bestuuring!! Sal jy omgee as ek met jou in aanraking kom? Of as jy dalk net vir my jou email adress kan stuur dan kan ek jou email. Ek is so dankbaar dat ek op jou blog afgekom het.CJ Matthewshttps://www.blogger.com/profile/06004444048308152939noreply@blogger.com