Friday, 13 August 2010

O gaats!

Wanneer Mamma net te lank vat....

'n Baie gelukkige Joshua
Skoene en al!

5 comments:

  1. Ai maar dit was seker groot pret vir Boeta!

    ReplyDelete
  2. Dit is te oulik! Hy het seker gedink sy skoene behoort ook te bad!

    ReplyDelete
  3. Te oulik! Het ook amper nou die dag hier gebeur, maar J is seker vinniger!!

    ReplyDelete
  4. Wel mens kan die teverede, gelukkige glimlag op sy gesig sien. Petra, die kinders wen altyd want ma hardloop vir die kamera. My motto is, wat seep en water nie kan afwas nie, is erg. Moet se noudat die kinders groter word, word dit soms maar moeilik en moet pa my daarop wys.

    ReplyDelete