Ek het hierdie op 'n blog raakgesien en besluit om deel te neem al is dit so laat in die jaar. Ek het 'n nuwe uitdaging nodig en iets om te doen / skep.
"So the lovely Angel, a very famous ADHD mom and also the absolutely amazing Cupcake Lady, has come up with this grand initiative called Pay It Forward. This is a Year Long Meme, and I have until the end of 2011 to complete it.
Here’s the rules:
The blogger posts the rules in a blog post along with a promise to send something they have made- with their own two hands- to the first 5 people (or 10 or 25 or 50 depending on how ambitious the blogger is) who leave a comment on this post saying they would like to take part. The rules are simple.
1. The blogger posting the offer must send something before the end of 2011 to the commenters who ask to be included. - Ek gee myself tyd tot einde Maart 2012
2. What is sent to the commenters must be handmade by the blogger.
3. The commenters who ask to take part must post the same offer on their blogs, and then send something handmade to the number of commenters who ask to take part, and so on and so on." - Maar ek gaan niemand hieraan hou nie. Dis jou eie besluit of jy, hoe en aan wie jy hierdie wil aanstuur (pay it forward)
So ek het besluit om saam te speel en sal vir eers vir die eerste 5 persone iets maak. EK sal ook daaroor blog. Ek gee myself ook 'n jaar, so dit sal einde Maart 2012 eindig.
(Suid-Afrikaners alleen behalwe as jy dit in Gauteng kan kom afhaal.)
(Suid-Afrikaners alleen behalwe as jy dit in Gauteng kan kom afhaal.)
Dit is n baie oulike idee,Esther! Ek het ongelukkig op die oomblik n paar ysters in die vuur en sal nie kan deelneem nie. Jy sal nog daarvan lees in die toekoms.
ReplyDeleteSonja, dis ok, jy hoef nie dit ook te doen nie. Ek sal iets vir jou maak en stuur. Of te wel, klaar maak en stuur.
ReplyDeleteKan ek maar solank my posadres vir jou stuur? Want ek is nommer 2!! Jy het jou nou in vir 'n ding......
ReplyDeleteJy moet dit kom haal, of dalk moet ek dit eeeeennnnddddaaaagggg kom aflewer.
ReplyDelete