Friday, 21 August 2009

Vandag is 'n Nuwe Begin

Elke dag is 'n nuwe begin. Elke dag is oor begin. Elke dag is weer probeer. En vandag is 'n nuwe dag. So vandag kan ek weer probeer om iets aan my kinders oor te dra.

1 comment:

  1. Hallo Autumnvine, dankie dat jy by my kom kuier het,dit was n groot verrassing om nog n unschooler te leer ken!

    ReplyDelete