Wednesday, 16 June 2010

Hier's ek weer

Ek is so bly om terug te wees. Hierdie keer hoop ek alles werk reg. Die laaste maande het ek baie gesukkel met my nuwe rekenaar wat al my bandwydte sommer net "insluk". 50 mb (van die maandelikse beskikbare 110 mb) in 10 minute. So, ek het net geweier om verder te werk.
Nou is alles uit gesorteer en ek kan rustig werk.
En sodra die meeste van my fotos weer op rekenaar is kan ek lekker blog. Gelukkig het ek al my fotos by die werk geberg en kon ek dit laas week weer daar kry. Dankie Liezl.

2 comments:

  1. Welkom terug Ester!
    Sien uit om weer meer hier van jou te lees.
    Geniet die twee seuns se verjaarsdae die week! My twee wat ook 'n dag uit mekaar verjaar is pas verby!
    Seen week!

    ReplyDelete
  2. Ek is bly jy is terug! lekker om weer van jou te hoor!

    ReplyDelete