Thursday, 03 March 2011

Die eendjie se soektog - deur Simeon

Simeon hou baie van die "Paint" program op die rekenaar.  Hy teken baie prente. Vanmiddag het hy hierdie een geteken.  Hoe meer hy teken hoe beter word sy beheer van die muis.



Daar is ook 'n hartjie, druiwe, suurlemoen en 'n praatblokkie.  En 'n hoofstuk 1 en 2.

No comments:

Post a Comment