Boeke 2012

'n Lys van boeke gelees in 2012, ouderdomme 7.6 - 8.6 jaar en 3.6 - 4.6 jaar

G.C. en S.B Hobson
Buks - Natuurstudie (oor ratels)


Blits - Kinders, diere, avontuur

Alba Bouwer
Katrientjie van Keerweder - kinders, plaaslewe, natuur
Stories van Bergplaas - kinders, plaaslewe, natuur
Stories van Riverplaas - kinders, plaaslewe, natuur
Nuwe Stories van Rivierplaas - kinders, plaaslewe, natuur
Dirkie van Driekuil - kinders, plaaslewe, natuur

Lynn Bedford Hall
Potjie en Pretoria (vertaal) -
Potjie en Kimberley (vertaal) - soveel meer werd omdat ons Kimberley se Groot Gat besoek het

James Ambrose Brown:
Die Reis na Frigidus - dierestories, fantasie
Reis na Robeiland - dierestories, fantasie
Reis na Muisansia - dierestories, fantasie

Alhoewel die eerste boek, Die Reis na Frigidus, in Distrik 6 begin word dit nie in die eerste boek genoem nie.

E.B. White:
Charlotte se Web (vertaal) - kinders / diere, natuurstudie

Freda Linde
Die Kokkewiet en sy vrou - natuurstudie, voels






No comments:

Post a Comment