Se-goed

Daar is dinge wat mens net in Afrikaans kan sê:

Simeon (7,8j) aan Joshua (3,8j) terwyl hulle saam teken:  "Ek noem dit sommer 'n watertafel, nie 'n dam onder die grond nie." - 27 Febr 2012