Boeke 2011

Hiermee 'n lys van die boeke wat ons al gelees het en wat suksesvol was (dws waarvan Simeon gehou het)  Sommige het ons selfs twee keer deurgelees.

Boekelys 2011 en vroeër - Ouderdom 6 - 7,5j

Kenneth Grahame
Die Wind in die Wilgers  (vertaal deur Andre P Brink) - Natuurstudie, Fantasie

Mariannna Brand
Die Stoutsterte: van Texel tot Tafelbaai - Geskiedenis
Die Stoutsterte: Poot aan Wal - Geskiedenis
Diva Veronica - Natuurstudie, Diere stories
Poppiedot van die Kaap - Natuurstudie, Aardrykskunde
Poppiedot by die Grootrivier - Natuurstudie, Aardrykskunde
Die avonture van Magrietjie Swaaiboude - Biografies
Markus Stermuis - Biografies, Ruimte, Onlangse Geskiedenis

Jock van die Bosveld (vertaal) - Natuurstudie, Geskiedenis, Aardrykskunde

Die Hommelby - Natuurstudie, Feite, Biologie

Myndert de Jongh
Dirk se hond Bello (vertaal) - kinders, diere
Die Wiel op die skool (vertaal) - kinders, voëls, natuurstudie
Die Groot Gans en die Klein wit Eendjie (vertaal) - diere, plaaslewe, natuurstudie

Hester Heese
Die Huis op Pale - Werklikheid / Fantasie, Natuurstudie
Die Wildsbok van Ver-Eiland - Werklikheid / Fantasie, Natuurstudie

W.O.Kuhne
Huppel en sy Maats - al die boeke -  Kinders, Fantasie, Natuurstudie

Rona Rupert
Molisana, die seun wat die klei-osse maak - Natuurstudie, kinders

Mev N Geldenhuys
Die kinders van Rusfontein - Lewensvaardighede, kinders, diere, Natuurstudie

Astrid Lindgren
Pippie Langkous (vertaal) - kinders
Pippie Langkous gaan aan boord (vertaal) - kinders
Pippie Langkous in die Suidsee (vertaal) - kinders

Ans Visser
Abbatjie - kinders en diere fantasie

Doris Buchanan Smith
Twee mandjies brame (vertaal) -  Lewensvaardighede, kinders, die dood

C Olivier
Vossie en Silwie - Natuurstudie

PW Grobbelaar
Wolf en Jakkals in die Langpad - Fantasie

Jenny Seed
Die Jaar Een - Geskiedenis

Sjane van Aswegen
Mietjie van Muisdam

Nederlandse Boeke

De Tweeling, Saskia en Jeroen - Jaap ter Haar - kinders
Wiplala - Annie MG Schmidt -  kinders, fantasie

Engelse Boeke
Ghost Ship - Mary Higgins Clark - Geskiedenis, kinders

Ander boeke:
Aesop se fabels - fabels
A Child's Garden of Verses - Gedigte
Klein Verseboek - Gedigte
Nuwe Kleinverseboek - Gedigte
Groot Sangboek - Volksliedjies
FAK - Sang, Volksliedjies