Friday, 18 March 2011

Troue van die Jaar

Onlangs het ons Simeon en Joshua se suster se troue bygewoon.  Hulle het hul eie trou venue naby Nylstroom begin en hulle het eerste daar getrou.  Dis 'n pragtige plek teen die berg met 'n mooi uitsig noord na Nylstroom.  Mens kan in die aand die liggies sien.

Anneke het so pragtig gelyk en Chris natuurlik ook.   

Anneke
Anneke en Chris










Foto's geplaas met toestemming van die ateljee  Foto Uniek in Nylstroom
Foto Uniek - op facebook
Ons spesialiseer in troufotografie, sowel as DVD produksies. Ons doen ook raamwerk. As u 'n fotograaf benodig kontak ons gerus
Sel: 0826825396 Kantoor ure : 014-7171108 email: fotouniek@pcwireless.co.za

 Pappa Johan en susters Anneke en Jolene
 Jolene op haar troudag in September 2010 - saam met haar pa en ma.  Die troue was in Stilfontein gewees.

3 comments:

  1. Ai, toe soek ek nou die "Like" knoppie! Pragtig!

    ReplyDelete
  2. Dit is die mooiste bruid en die foto's is pragtig!

    ReplyDelete